‘n Familie-vriend van ons is onlangs getroud – en hulle het my gevra om die troufoto’s te neem. Dit was ‘n pragtige dag – en ek moet sê ek is baie tevrede met die foto’s. Hierdie 3 foto’s is van my gunsteling foto’s.
Vir meer foto’s – kliek hier

Geneem net buite Bethlehem in die Vrystaat.

Vanoggend het ek wakker geword met die lus om foto’s te neem. Ek was nie lus om weer iets in die natuur af te neem nie, en al die honde in ons huis het al meer foto’s as wat ek as kind gehad het. Toe ontdek ek my ouma se sak sleutels, en wanneer ek sê ‘n sak, bedoel ek ‘n hele sak vol sleutels. Meeste van die sleutels is seker ouer as ek – maar sjoe is hulle mooi
Wens ek het die storie agter elke sleutel by my ouma gehoor.

Geneem net buite Villiers op ‘n koel Augustus oggend.
Onlangse Kommentaar